Welgegun Kampplek
South Africa - Western Cape - Rawsonville (4km)

S -33.65118°  E 19.33721°

 
Pragtige kamp langs die rivier
 
 Group camping
Contact 
Anita de Wet
Tel nr 
+27 (0)82 871 8745
Fax nr 
+27 (0)86 561 4448
e-mail 
welgegun@compnet.co.za
 
Office hours 
08:00 - 17:00
Check-in 
14:00
Check-out 
10:00

 • Information

Welgegun Kampplek is ‘n pragtige kampplek op ‘n plaas op die wal van die Breërivier. Daar is een groot kampplek met 10 kragpunte. Die gras is pragtig groen met genoegsame skaduwee.

Daar is ‘n lieflike braailapa wat ideaal is vir saamkuier. Daar is ook ‘n mini-kombuis met ‘n yskas/vrieskas.

Die ablusiegeriewe het warmwater storte en toilette. Daar is ook opwasgeriewe.

Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op ‘n keer toegelaat. Slegs 4km vanaf Rawsonville en 10km vanaf Worcester.

Activities
• Bird watching
• Canoeing
• Fishing
• Hiking
• Kayaking
• Swimming (cold)
Facilities
• Cellphone reception

 • Accommodation

Kampering From R80 / per person
Accommodation image
Die kampplek kan tot 30 kampers akkomodeer, maar slegs een groep word op ‘n keer toegelaat.
Daar is ‘n lieflike braailapa wat ideaal is vir saamkuier. Daar is ook ‘n mini-kombuis met ‘n yskas/vrieskas.
Die ablusiegeriewe het warmwater storte en toilette. Daar is ook opwasgeriewe.
Camping - Group
Group camping

1

Stands
Number of persons

30

Persons
Amenities
• 220V Electrical point
• Ablution - Communal
• Kitchen - Communal
• Own Braai
• Stands - Grass
• Stands - Partially shaded
• Stands - Shaded
• Water tap nearby

 • Tariffs

Tariewe 2017

Kampering

Tarief

Volwassenes per nag
R80
Kinders onder 12 jaar per nag
R40
Kinders onder 3 jaar
Gratis
Minimum per naweek vanaf 1 Januarie 2017. Dit sluit die koste van die eerste 9 persone in, daarna betaal jy R80.00 per persoon per nag.
R1 500
Desember en Paasnaweek
Volwassenes per nag
R90
Kinders onder 12 jaar per nag
R50
Kinders onder 3 jaar
Gratis
Minimum per naweek vanaf 1 Januarie 2017. Dit sluit die koste van die eerste 9 persone in, daarna betaal jy R80.00 per persoon per nag.
R1 500

Please confirm latest tariffs with the establishment before making a booking.
Goingwhere.co.za can not be held responsible for any incorrect or outdated information as published.

 • Where in the world are we?

Physical Address
Welgegun
Rawsonville
6845
Postal Address
Posbus 82
Rawsonville
6845
  GPS: S-33.65118°  E19.33721°
South Africa
Western Cape