Paradys geleë naby Bronkhortspruit. Mooi ongerepte natuurskoon en baie rustige plaas en bos atmosfeer. Uiters veilig. Minder as 'n uur vanaf Pretoria en net bietjie meer as 'n uur vanaf Johannesburg.Silwer skoon badkamers word' />
Opi Plaas
South Africa - Gauteng - Bronkhorstspruit (30km)

S -25.61947°  E 28.92658°

 
Kom kamp in jou eie stukkie Bosveld
 
  Camping - Caravans and Tents
Contact 
Leone Venter
Tel nr 
+27 (0)12 734 4465
Other nr 
+27 (0)83 298 9664
Fax nr 
+27 (0)86 520 6339
e-mail 
info@opiplaas.co.za
 
Office hours 
08:00 - 16:00
Check-in 
14:00
Check-out 
10:00

 • Information

Tydelik gesluit agv 'n verwoestende brand - Sept 2014

Paradys geleë naby Bronkhortspruit. Mooi ongerepte natuurskoon en baie rustige plaas en bos atmosfeer. Uiters veilig. Minder as 'n uur vanaf Pretoria en net bietjie meer as 'n uur vanaf Johannesburg.

Silwer skoon badkamers word daagliks skoongemaak.

In omgewing is daar lugballon ritte. Ook baie goed gelee vir Bergfiets en motorfiets rallys.

Bronkhortspruit dam is so 40 km vir visvang. 4 x 4 voertuie en 4 wielmotorfietse welkom vir 'n lekker rit in die berge en natuur skoon.

Ons is saam met jou elke tree en help met opslaan van karavaan tent en tente.

Activities
• 4 X 4
• Bird watching
• Hiking
• Horse riding
• Mountain biking
• Quad bikes
• Swimming (cold)
Facilities
• Pets allowed
• Picnic facility

 • Accommodation

Caravan Park From R- / per person
Accommodation image

Grassed sites with neat ablution facilities.

Camping - Caravans and Tents
Caravans and Tents

10

Stands
Number of persons

6

Persons
Amenities
• 220V Electrical point
• Ablution - Communal
• Own Braai
• Stands - Grass
• Stands - Partially shaded
• Stands - Paved
• Stands - Shaded
• Water tap nearby

 • Tariffs

Tariffs 2014

Accommodation

Rates

Camping
Per stand
Please contact us
Please confirm latest tariffs with the establishment before making a booking.
Goingwhere.co.za can not be held responsible for any incorrect or outdated information as published.

 • Where in the world are we?

  GPS: S-25.61947°  E28.92658°
South Africa
Gauteng