Seekoeigat Kampterrein
South Africa - Limpopo - Groblersdal (23km)

S -25.33823°  E 29.41555°

 
Beleef 'n stukkie Bosveld
 
Tel nr: +27 (0)13 262 2211
 

Beleef 'n stukkie Bosveld in die stille natuur met pragtige rivierfront en lapa. Aktiwiteite sluit in hengel, bootarea, volleyball, voetslaanpad, swembad en meer. ?Akkommodasie bestaan uit selfsorg huisies en woonwa en tent kampeer area.

 


Accommodation for your next holiday in Southern Africa, whether you are looking for self-catering accommodation, camping accommodation, bed-and-breakfast accommodation or 4x4 campsites, we've got it all. Well . . . . not all, but getting there.

Accommodation

My Travelbag

My Travelbag