Kom geniet die heerlike plaas atmosfeer by Klub Louico, 'n veilige plek met Christelike beginsels.
Ons is slegs 25 km buite Klerksdorp, 6 km van die Gholfbaan en 3 km vanaf die Leeuplaas gelee. Die karavaanpark bestaan uit 60 afgemerkte staanplekke, met kragpunte en 3 ablusieblokke. Al die staanplekke het gras en heerlike koeltebome.
Die oord beskik oor 3 koue swembaddens, 'n putt-putt baan, volleybal, 171 m supertube, 20 m spoedwaterglybaan, 'n pooltafel, kafee, saal en 'n Cowboy kroeg.
U is welkom om u eie 4-wielmotorfietse (quad bikes) saam te bring. Let asseblief daarop dat die kroeg slegs oop is tydens funksies.
Bring die hele gesin en kom geniet die atmosfeer!
Activities
• Bird watching
• Cycling
• Quad bikes (bring own)
• Volleyball
• Kiddies pool
• Kids playground
• Putt-Putt
• Supertube
• Swimming pool
• Trampoline
Facilities
• Cellphone reception
• Pets NOT allowed
• Bar
• Ice for sale
• Picnic facility
• Shop / Kiosk
• Wood for sale