Bushman's Cave
South Africa - Western Cape - Clanwilliam (41km)

S -31.95577°  E 18.9811°

 
Kamp by die mooiste Opelug teater
 
  Camping - Caravans and Tents
Contact 
Erik of Melinda
Tel nr 
+27 (0)27 482 2918
Other nr 
+27 (0)83 230 5763
Fax nr 
+27 (0)86 618 0141
e-mail 
info@bushmanscave.co.za
 
Office hours 
24 Hrs -

 • Information

Ons het die mooiste Opelug teater in die w?reld!! (S? die mense wat weet, nie ONS nie!!) So, kom kyk of jy met hulle saamstem wanneer ons een van die konserte hier aanbied!!

Natuurlik kan jy vir verdere vermaak ook een van die verskeie 4x4 roetes aandurf, Rotskuns wandelroete doen, jou Bergfiets saambring, of sommer net die natuurskoon geniet.


Ons ontvang ook graag groepe, spanbousessies na jou behoefte, persoonlike funksies, en voorsien heerlike etes op versoek.

Ons beskik ook oor teater gehalte klank toerusting, video en audio toerusting, ens.

Bushmans Cave bied ook die opsie van oornag kampering met volledige ablusie-geriewe, waar die storte wat in die ope lug tussen die rotse is, n baie besonderse ervaring is. ?En vir diegene wie NIE kampering doen nie, is daar 13 Huisies beskikbaar (sowat 45 beddens) waar ons jou kan akkommodeer as jy betyds bespreek. ?Kampering op die plaas Oude Muur, sowat 8 km vanaf die Bergteater.

Kom besigtig ook ons wild wat nou gevestig is, op van die 4x4 roetes. En natuurlik is een van die gewildste items wat ons hier aanbied, die troues by die Bergteater!!

Ons doen alles en stres namens jou, jy ontvang net die komplimente!!

Activities
• 4 X 4
• Bird watching
• Game drives
• Mountain biking
• Scenic drives
• Swimming pool
Facilities
• Cellphone reception
• Conference facility
• Ice for sale
• Picnic facility
• Shop / Kiosk
• TV room
• Wood for sale

 • Accommodation

Kampering From R50.00 / per night
Accommodation image

Bushmans Cave bied ook die opsie van oornag kampering met volledige ablusie-geriewe, waar die storte wat in die ope lug tussen die rotse is, n baie besonderse ervaring is.?

Camping
Caravans and Tents

100

Stands
Number of persons

6

Persons
Amenities
• 220V Electrical point
• Ablution - Communal
• Own Braai
• Stands - Grass
• Stands - Partially shaded

 • Tariffs

Tariffs 2011

Kampering

Tarief

Per volwassens per nag
R30-00
Per skolier per nag (voorskool gratis)
R15-00
Per kragpunt per nag
R20-00
Please confirm latest tariffs with the establishment before making a booking.
Goingwhere.co.za can not be held responsible for any incorrect or outdated information as published.

 • Where in the world are we?

Physical Address
Bushman's Cave Bergteater
Oude Muur Farm
Clanwilliam
Northern Cedarberg
8135
Postal Address
PO Box 240
Clanwilliam
Northern Cedarberg
8135
  GPS: S-31.95577°  E18.9811°
South Africa
Western Cape